Diensgroep Voortgesette Bedieningsontwikkeling / Excelsus

2012-05-26 Seminaar aangebied deur Die Suider-Afrikaanse Assosiasie vir Pastorale Werk (SAAP)

2012-05-26 08:00
2012-05-26 13:00
Africa/Johannesburg
Die Suider-Afrikaanse Assosiasie vir Pastorale Werk (SAAP) bied op Saterdag 26 Mei 2012 ‘n seminaar aan by Waterkloof Baptistekerk, Cygnusstraat 294, Waterkloofrif x2, Pretoria. Bekende sprekers wat sal optree is: Die Adjunk-Minister van Gesondheid, Dr Gloria Marsay en Dr Tertius Erasmus.

 

Aktiwiteite