Diensgroep Gestuurdheid

Unieke Dagkonferensie: MISSION SHAPED CHURCH. Biskop Graham Gray

2011-06-10 09:00
2011-06-10 15:30
Africa/Johannesburg
Biskop Graham Cray is een van die wêreld se innoverendste denkers oor die kerk en deel sy praktiese ondervinding in Kerkplanting en vernuwing in "Fresh Expressions."

Die Konferensie word aangebied om gemeenteleiers, predikante en pastore te help om na te dink oor die uitdagings wat die kerk in ons tyd moet hanteer.

Aktiwiteite

WEEK OF BOUNTY 2010.

Aktiwiteite

We want to remind you to plan for your church’s Week of Bounty for 2010. Some churches that participated in the WOB last year have indicated that they will do it again this year. We at World Mission Centre believe on the Lord for MANY more to be involved this year.

Prof. Roger Schroeder in Suid-Afrika - Tema: "MISSIONARY BY IT’S VERY NATURE"

2010-03-24 09:00
2010-03-24 16:00
Africa/Johannesburg
Roger Schroeder, bekende missioloog, professor in interkulturele bediening en medeskrywer van die invloedryke “Constants in Context” besoek Suid-Afrika. Die Departement Godsdiens- en Sendingwetenskap van die Univ. Van Pretoria, in samewerking met Communitas van Stellenbosch, bied ’n dagkonferensie op 24 Maart 2010 met prof. Schroeder aan.

Prof. Nelus Niemandt roep ons almal op om die datum van 24 MAART 2010 nou al oop te hou.

HOEKOM? Want op daardie dag praat Prof Roger Schroeder by NG DOORNPOORT oor die tema "Missionary by it’s very nature."

WIE IS ROGER SCHROEDER?
Roger Schroeder, bekende missioloog, professor in interkulturele bediening en medeskrywer van die invloedryke “Constants in Context” besoek Suid-Afrika.

Aktiwiteite

10 IDEE’S VIR GESTUURDE GEMEENTES IN PAASFEES

Aktiwiteite

What can your church do as an Eastertime outreach that hasn’t already been done? Here are 10 ideas to get your thoughts rollin’.
The church down the street does an annual Easter egg hunt, and that mega church across town has the huge Easter drama with live animals and a cast of thousands. (Or is that a cast of thousands of live animals?) Anyway, what can your church do as an Easter time outreach that hasn’t already been done?