Kampterreine

CAMP DISCOVERY - ’N KAMP EN KAMPPLEK OM TE OORWEEG IN 2010

Aktiwiteite

Camp Discovery is 'n 270 - hektaar wildreservaat, 60km noord van Pretoria, in die Dinokeng- bewaringsgebied.