GESINSBEDIENING DEEL 8: OUERS SE VERANTWOORDELIKHEID IN DIE VERBONDSGESIN

Aktiwiteite

Vir gesinne, kinder- en jeugwerkers, dominees en kerkrade

GESINSBEDIENING DEEL 7: GELOOFSVORMING BINNE GESINSVERBAND!

Aktiwiteite

Vir gesinne, kinder- en jeugwerkers, dominees en kerkrade

Sinodale Vrouedag - Saterdag, 7 Mei 2011

2011-05-07 13:42
Africa/Johannesburg
Jaarlikse Vrouedag geleentheid vir die Diensgroep Vrouelidmate

Die tema is “Bome van genesing” met ’n program wat ons as gemeentes deur die jaar kan volg.

Aktiwiteite

GESINSBEDIENING DEEL 6: Gesonde Gesinne lei tot 'n Gesonde Gemeente & Gemeenskap!

Aktiwiteite

Iewers langs die pad het iemand my gevra hoekom ek nie eerder van familiebediening as gesinsbediening praat nie, want almal is nie deel van 'n gesin nie. My persoonlike definisie van 'n gesin is die groepie persone wat mekaar op 'n gereelde basis versorg. Ek fokus op hierdie kleinste groepering om dan by die groter groepering uit te kom.

SDK Strategiese Plan (April 2011) met Begeleidende brief van Dr Neels du Randt.

Aktiwiteite

Die SDK stel hiermee die Strategiese Plan beskikbaar as ’n werksdokument. Neem asseblief die vrymoedigheid om met ons daaroor te kommunikeer.

MENTORSKAPKURSUS 26 - 28 MEI 2011 TE DRAKENSVILLE

2011-05-26 09:00
2011-05-28 16:00
Africa/Johannesburg
Mentorskap is 'n nuwe golf in die kerk. Gaan jy die golf ry? Wil jy 'n betekenisvoller verhouding hê met 'n paar sleutelleiers? Lees dan hierdie berig!

Op 15 April is die onderstaande uitnodiging aan alle Predikante in die Sinode per e-Pos gestuur. Daarby aangeheg was ’n spesiale brief aan die onderskeie Kerkrade, sowel as ’n inskrywingsvorm en ’n Program van die werkswinkel.  Vir u gerief word die uitnodiging van Ds. Corneil du Plessis hier herhaal.

Aktiwiteite

CMR Brakpan fondsinsamelings projek : 07 Mei 2011 om 09:00 by NG Dalpark

2011-05-07 09:00
2011-05-07 14:00
Africa/Johannesburg
Neem asb. kennis van hierdie fondsinsamelingsprojek van CMR Brakpan en ondersteun dit in groot getalle.

CMR Aktiwiteite

Aktiwiteite

VBO Kursusse vir 11-13 Mei 2011

2011-05-11 09:00
2011-05-15 16:30
Africa/Johannesburg
Excelsus (Sentrum vir Bedieningsontwikkeling, Universiteit van Pretoria) bied op 9 en 10 Mei die volgende VBO-kursusse aan. 'n Inskrywingsvorm word hierby aangeheg in PDF Formaat.

Vir verdere navrae, kontak dr Ferdie Clasen (012 809 0107 of vbo@excelsus.org.za):

Aktiwiteite