HEMELVAART

2013-05-07 15:41
Africa/Johannesburg
Vandag is Hemelvaart en die Sinodale Sentrum is vir die dag gesluit soos besluit deur die SDK.

Uitleg en toepassing van die Algemene Sinode 2011 se besluit oor Belhar: Algemene Taakspan Regte (ATR)

Die Algemene Taakspan Regte het by hulle vergadering op 22-24 April 2013 die aangehegte advies eenparig goedgekeur. Dit word deurgegee vir kennisname deur die kerkverband. Dit word ook aan die Algemene Sinode voorgelê vir ratifikasie. http://www.ngkerk.org.za/documents/uploads/Belhar.pdf

Suid-Afrika se Jeug is hier om te bly

Aktiwiteite

Bron: KERKBODE WEBWERF  Verwysing: http://www.kerkbode.co.za/?p=1113 Datum: 13/06/2012 Filed under: Aktueel Geskryf deur: Jean

NGTT nou as oopbrontydskrif op Internet te lees.

Aktiwiteite

 Die NGTT is nou ’n oopbron-vaktydskrif.

Leierskap - Deel 1 - Vertroue

Aktiwiteite

As jy ‘n doeltreffende leier wil wees, moet jy vertroue bou. Maak nie saak hoe intelligent of charismaties ‘n leier is nie, as sy span hom nie vertrou nie, sal hy waarskynlik nie slaag nie. Vertroue is ‘n belangrike motiveerder vir die span. Vertroue word verdien. 

“Jerusalem!” binnekort op Delmas

2012-08-30 00:00
2012-09-08 23:59
Africa/Johannesburg
Wie sou kon dink dat op Delmas, tussen al die mielies en myne, ook die kunste tot eer van God floreer? Inderdaad! Van 30 Augustus tot 8 September bied Delmas se hele Christen-gemeenskap die musiekblyspel, “Jerusalem, Jerusalem!” aan.

Deur Gerda-Marie Viviers.

Aktiwiteite

Opleiding geniet aandag by GSK

Dr. André Bartlett, Hoof van Excelsus, het verslag gelewer oor die VBO-kursusse wat vanjaar aangebied word en sê hy is reeds in onderhandeling met Ringe binne die Gauteng-area om driedagkursusse te beplan.

NG Sinode Oos-Kaap verklaar op 05 Junie 2012 dat hul ontvang Belhar as geskenk van God

Gedurende hul 2012 Sinodesitting, het die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland: