KATEGESE MATERIAAL

Die kategesemateriaal van die Algemene Sinode word in meer as 85% van alle NG gemeentes gebruik. Dit dui op die gehalte hiervan teenoor die ander produkte wat kort-kort bemark word en waarmee gemeentes eksperimenteer. 'n Multimedia CD as hulpmiddel by die boeke is beskikbaar. Hierdie CD bevat Powerpoint-aanbiedings vir 23 van die lesse uit die Gr 7- tot 10-boeke. Die doel hiervan is dat daar periodiek deur die jaar vir 'n graadgroep as geheel 'n klas aangebied word wat verryk is met multimedia. Dit bring afwisseling naas die kleiner groepe se ontmoetings met hulle kategeet. Die CD is beskikbaar by Jeugfokus (051-403-8500). Die grootste suksesfaktor vir kategese is nie die materiaal nie, maar die bekwame kategeet wat geloof oordra en modelleer. Die jaarlikse skolingskursusse vir kategete moet dus kreatief verryk word en nie afgeskeep word omdat kategete "al jare lank kategese gee nie". Hierdie kursusse is saam met die volle reeks kategesemateriaal beskikbaar in die katalogus wat teen die einde van elke jaar aan elke gemeente gestuur word. Danny Fourie op Wellington (021-864-8200, danny@bmedia.co.za) is die persoon wat die nuutste inligting hieroor kan verskaf.

UIT GEMEENTES VIR GEMEENTES

Uit Gemeentes vir Gemeentes Beskrywing Kontakpersoon E-posadres Gemeente
Aktiwiteitsboeke Vir Gr. 1-3. Breedt, Helene Johannesburg-Noord
AJK-materiaal  
Small, Sonja;
Visser, Alta;
Henning, Fanus;
De Wet, Roelf;
Jordaan, Wilhelm;
Smit, Karin;
Labuschagne, Johan;
Snyman, Fritz;
Oelofse, Deon;
Van der Mescht;
Erasmus, Roelien
Witbank-Panorama;
Edleen;
Hopetown;
Meyerton;
Cradock;
Roohuiskraal;
Oos-Londen;
Potgietersrus-Suid;
Humansdorp;
Nahoon;
Drakensberg Vallei
AJK-Materiaal & Belydenisklashandboek Geskryf deur ds. JAC Badenhorst. Kotze, Pieter Standerton-Suid
Bybelbash By die senior kategese. Oelofse, Deon Humansdorp
Bybelhelde Kurrikulum vir Gr. 4-6 gebasseer op Bybelhelde wat die kinders in 'n 3 jaar-siklus deur die hele Bybel neem. Van der Merwe, Orna Florauna
Bybelmedia   Thirion, Melanie Brackenfell-Proteahoogte
CEF & KidsXpress   Kuys, Karin Lourensrivier-Strand
Creative Youth Ideas Unleash an unstoppable torrent of youth ministry ideas that youth are guaranteed to love... Best of all it's free! www.creativeyouthideas.com Enslin, Conette Rant-en-Dal
Die Plan Vir finalejaars - 9 weke van transformasie (Frans Hancke). Van der Mescht Nahoon
Dissipelskap Vanaf gr. 9 kan tieners kies of hul die hoofstroom Kruislogika-toerusting wil deurloop of dissipelskap-toerusting (Deon Loots - Somerstrand Gemeente). Weyers, Chris Uitenhage-Noord
Dissipelskapkursus Die dissipelskap kurses het ek ontwikkel omdat ek nie 100% gemaklik met EE111 was nie. Hansen, Fanus Potchefstroom-Oos
EE III  
Berko, Irenke;
Joubert, Riana;
Smit, Karin
Ladismith;
Wonderboompoort;
Roohuiskraal
Eie handboek vir Belydenisklas Huidig beskik ek oor materiaal vir Belydenisaflegging. Dit is 'n "boek" wat ek self geskryf het en met groot vrug gebruik. As julle dit wil hÍ, enige tyd. Dit is in Publisher formaat op my rekenaar. Verder werk ons hier in die gemeente baie individualisties. Ons het tot 'n groot mate terugbeweeg na die "ou" manier, nl dat ons strategiese Bybeltekste geÔdentifiseer het en die kinders "leer" om die tekste te probeer onthou. Vanuit elke teks of groepering van tekste word die aanleer van die basiese geloofswaarhede dan gehanteer. Rauch, George Parow-Noord
Eie handboek vir Belydenisklas Gr. 11. Smit, Karin Rooihuiskraal
Eie Lesse Het twee geskryf: Geloofsvorming wat oor die Bybel van Genesis - Openbaring handel. Kurrikulem vir 3 jaar wat net oor die Bybel van Genesis tot Openbaring handel. Elke karakter in die Bybel inpas nie. McLaren, Heidi Universitas-Wes
Eie Lesse Self-uitgewerkte lesse vir Gr. 1 - 6 om in kleingroepe te gebruik, gebasseer op die LP3 program (te koop). Kemp, Jacqueline Weltevreden
Eie Materiaal Help met die uitwerk van sillabusse en aanbied van verhalende Bybelverhale vir kinderkerk en kategese. Vorster, Esther Rynfield
Eie Materiaal Ons het kwartaal-temas wat deur ons leraars opgestel is en wat die hele gemeente en tieners in hul selle doen. Olivier, Marinda Witrivier
Eie Materiaal Skryf en ontwikkel ons eie materiaal deurlopend. Smith, Johan Moreletapark
Eie Materiaal Eie material geskryf vir gr 6 - Vader/Seun/Heilige Gees. Een per kwartaal. Terblanche, Riekie Rustenburg-Bergsig
E-pos Lesse Ek het 'n graad 8 klassie en die lesse word ge-e-pos.. Ek werk met die tema wat gegee is, maar kom tot die besef dat die kinders nie in vormgodsdiens of bloot godsdienstigheid belangstel nie. Hulle wil God ervaar en beleef. Dit maak my vreeslik opgewonde. Myburgh, Adriana Welgelegen
Geloof wat rerig is By die belydenisklas. Ons sal van volgende jaar by al die groepe die nuwe AJK materiaal gebruik. Oelofse, Deon Humansdorp
Gemeente Ontwikkeling Spesifiek vir gemeente-ontwikkel. De Man, Jan Driehoek
Gemeente-temas Kwartaaliks volgens temas van gemeente Erasmus, Andrť Witrivier
Gespreksforum Gebruik uniek ontwikkelde tematiese onderrig vir katkisante wat oor twee jaar tydperk loop ( Gr 10-11). Klas word aangebeid in gespreksvorm. Van der Merwe, Gert Boksburg-Oos
GPS  
Pieterse, Andrť;
Strydom, Koos;
Orsmand, Johan;
Van Wyk, Olga;
Kotze, Charmaine;
Swarts, Christo;
Van Deventer, Lorraine;
Pretorius, Cornie
Krokodilrivier;
Hartbeespoort;
Hayfields;
Piet Retief;
Krantzkloof;
Suiderhof;
Middelburg-Suid;
Blanco
Groeigoggas en Verkleurmannetjies Vir 4-5 jariges. Van der Merwe, Susan Welgemoed
Groot- en Kleingroepmateriaal Ek kan help met kategese materiaal vir gemeentes wat op 'n grootgroep - kleingroep model wil werk. 3 Jaar kurrikilum - Die storie van die Bybel vir Grootgroep - kleingroep model Afsonderlik Gr 1-3 en 4-6 Grobler, Karin Alberton-Suid
Jonk-Materiaal &nbap; Wagner-Ferreira, Bettie Waverley
JPEG  
Van Zyl, Pieter;
Gonzales, NoŽline;
Enslin, Annatjie;
De Vos, Paul;
Orsmond, Johan
Kuruman;
George Moedergemeente;
Harmonie en Bakenskop;
Kuruman;
Hayfields
KidsXpress  
Whitehead, Melissa;
Le Roux, Bessie;
Smith, Tiana;
Swarts, Christo;
Bester, Yolande;
Herbst, Louise
Langenhovenpark;
Parow-Vallei;
Durbanville-Bergsig;
Suiderhof;
Montana;
Rant-en-Dal
Kinder-EE III Vir Gr. 5 Smith, Tiana Durbanville-Bergsig
Kinderkerk   Gonzales, NoŽline George Moedergemeente
Kort Kursusse Ons het 'n paar kort 'kursusse' ontwikkel vir ons kategese om spesifiek vir 'n kwartaal te loop. Thirion, Christi Durbanville
Kruislogika Ons het ons eie kurikulum saamgestel wat hoofsaaklik uit Kruislogika se lesmateriaal bestaan wat tematies ingedeel is (bv. Wie is God?, Dissipelskap, Die kerk, Ons gestuurdheid na die wÍreld, Wie is ek?, ens. Weyers, Chris Uitenhage-Noord
Kruispas Vir Gr. 4-6. Breedt, Helene Johannesburg-Noord
Paralellebaan-toerusting   Weyers, Chris Uitenhage-Noord
Lesse Beskikbaar Lesse word weekliks nuut uitgewerk (dit sluit aan by die boodskap wat die ouers in die kerk kry) Lesse is beskikbaar op aanvraag. Botha, Nada Veranderde Lewens
Lesse 21 uitgewerkte lesse vir 'n jeugmisdadiger skool. Met elke les is daar 'n aktiwiteit in 'n groep asook 'n DVD. Ek is bereid om kursusse aan te bied. 'n Reeks vir 'n kleuter- en Kinderkerk is opgestel. Die lesse is vir die kinderkerk opgestel met die nodige lofprysing en lering (ervaringsleergedrewe) met visuele beelde en aktiwiteite vir elke ouderdomsgroep 2 - 14jr. 'n Kursus moet eers vir leiers en die kringleiers aangebied word. Alles kan nie ge-epos word nie. Bekker, Marelise Queenstown
Lesse Lesse vir Gr 4-6 kinders vir kampe of kategese Neethling, Lieneke Garsfontein
LP3  
Gonzales, NoŽline;
De Lange, Alta;
Momberg, Pierre;
Carstens, Elmarie;
Van Zyl, Lezjť;
Van der Merwe, Tolla;
Du Plessis, Hannes;
Kotze, Charmaine;
Smith, Tiana;
Enslin, Annatjie;
Swarts, Christo;
Germishuys, Jonette;
Neethling, Lizma
George Moedergemeente;
Lorraine (P.E.);
Vredenburg-Akkerdyk;
The Reeds;
Durbanville;
Swellendam;
Riviera;
Krantzkloof;
Durbanville-Bergsig;
Harmonie en Bakenskop;
Suiderhof;
Fontainebleau;
Worcester-Vallei
LP3-Ontwikkelaar Ontwikkelaar van LP3 benadering Du Toit, Paul Lynnwoodrif
Materiaal Beskikbaar Uitstekende materiaal en idees. Olivier, LoÔs Kempton-Hoogland
Modkats  
Berko, Irenke;
Du Plessis, Hannes;
Dorfling, Nicolette;
Els, Charl;
Hattingh, Rikus;
Joubert, Riana;
Lottering, Etienne;
Olivier, Wouter;
Van Niekerk, Frikkie;
Wiesner, Elmarie;
Germishuys, Jonette;
Meyer, Henri;
mit, Karin;
Potgieter, Jorrie;
Van Staden, Neeltjť;
Smit, Neill;
Foot, Leon;
Neethling, Lizma;
Putter, Dick;
Van Deventer, Lorraine;
Pretorius, Cornie;
Snyman, Fritz;
Labuschagne, Johan
Ladismith;
Riviera;
Eldoraigne;
Suikerbosrand;
Bethlehem-Oos;
Wonderboompoort;
Eldoraigne;
La Rochelle;
Bainsvlei;
Bloubergstrand;
Fontainebleau;
Rooihuiskraal;
Lynnwoodrif;
Kaapstad;
Stellenbosch-Sentraal;
Welkom-Suid;
Worcester-Vallei;
Primroseheuwel;
Middelburg-Suid;
Blanco;
Potgietersrus-Suid;
Oos-Londen
NG Kurrikulum NG kurrikulum wat ons jeugspan aanpas. Los temas en gaspredikers wat spesialiste bv. op die okkulte, ens. is. De Coning, Tiesie Kerksondermure
Nuwe Reeks 'n Nuwe reeks is vir 2009 geskryf. Crouse, Stephnie Quellerina
Paidion  
Van der Merwe, Susan;
Du Plessis, Jannie;
Schutte, Hermien;
Meintjes, Erika;
Oelofse, Deon;
Lucas, Willemien;
Herbst, Louise;
Van der Mescht;
Erasmus, Roelie
Welgemoed;
Elarduspark;
Wierdapark-Suid;
Swartland;
Humansdorp;
Lux Mundi;
Rant-en-Dal;
Nahoon;
Drakensberg Vallei
Pelgroepe Die Bybel word gebruik en elke pelgroep besluit self oor die tema. Grobler, Jaques Alberton-Suid
Poppekasmateriaal Vir Gr 0-3 wat Bybelse waarhede in kinders se lewens vasmaak. CD's word gebruik om teksverse te memoriseer (Kyk CD-begeleiding). Van der Merwe, Orna Florauna
Retreats Belydenisklas retreat, belydenisklasboek Bester, Deon Paarl-Vallei
Tiener Topix Vir Gr. 7-9 Breedt, Helene Johannesburg-Noord
Vriendskapsevangelisasie Ek het gekyk na vriendskap-evangelisasie (jy bereik dus jou pelle) Baie goed gewerk! Al in Phalaborwa en Walvisbaai (my vorige twee gemeentes) met baie sukses aangebied. Hansen, Fanus Potchefstroom-Oos

ANDER BRONNE

Ander Bronne Beskrywing
Anything Youth Specialties (Game books, etc.)
Cross Train Kevin Johnson (A great Bible study overview of the entire Bible)
Experiencing Life Mark Dowds, Jason Boucher, NavPress (Emerging generation small group materials. Thought provoking questions)
Leading Life-Changing Small Groups Donahue, zondervan.com (Great for developing a small group ministry)
Life on the Edge James Dobson (Help students transition to college. Perfect for leadership-level students who are ready to tackle some big issues.)
Life Together (Student Edition) YS - PDYM, Doug Fields (Sunday School, Small Groups, etc)
Live the Life Student Evangelism Kit Youth Specialties (Great Student Evangelism Kit!)
The Ministry of Nurture Duffy Robbins (Great for small groups and cell groups) - YS/Zondervan
Velocity Blue Fish TV - Video Curriculum for Sunday School/Youth Group. www.bluefishtv.com (edgy style video production. Connects to students well, it uses Scripture, testimonies, and teaching from well-known speakers (Doug Fields) to present a relevant way to live the Christian life.)
When God Writes Your Love Story Eric & Leslie Ludy (Fantastic resource for a high school Sunday School/small group, especially girls)