20 Mei 2012 - AIDS Candlelight Memorial Sunday: Preekmateriaal beskikbaar

Druk-weergaweSend by emailPDF version
2012-05-20 00:00
Africa/Johannesburg

 Erediens-materiaal vir "International AIDS Candlelight Memorial Sunday"

 

Lyn van Rooyen laat weet:

CABSA se erediens riglyne en ondersteunende materiaal vir “AIDS Candlelight Memorial Sunday”, wat hierdie jaar op die 20ste Mei herdenk word, is nou op die CABSA webblad beskikbaar in Afrikaans en Engels.

U kan dit hier aflaai.  Die tema waarop die organiseerders besluit het en waarby CABSA se materiaal aansluit, is “Promoting Health and Dignity Together”.

Wil u nie asb. ook 'n kollekte ten bate van CABSA se wek op hierdie dag oorweeg nie?

Stuur gerus hierdie inligting aan ander wat mag belangstel en publiseer asb.

  • Navrae: Lyn van Rooyen, Direkteur
  • www.cabsa.org.za
  • Tel +27 (0)11 796-6830
  • Faks: 086 529-5031 (SA only) Faks: +27 (0)11 796 6810
  • Sel: +27 (0)83 293 7163

Aktiwiteite