SPIRITUALITEITSGESPREK 6 JUNIE 2012 by ORCHARDS RETREAT SENTRUM
2012-06-06 09:00
2012-06-06 13:00
Africa/Johannesburg
Die eerste Spiritualiteitsgesprek vind plaas op Woensdag 6 Junie by Orchards se Retraite sentrum van 09:00 – 13:00.
Die dag gaan ons met ‘n liturgie van stil word begin en afsluit, en met ‘n tydgleuf gesprek tussen-in.
Die Orchards Retreat Centre is by Andrew Murray Gemeente in Oaklandsweg 17A, Orchards. Johannesburg.
Daar is geen koste verbonde aan die geleentheid nie.
Laat weet asseblief as jy dit gaan bywoon:
Ds Kobus Sandenbergh
Tel. 011 475 1474
Sel: 082 451 1671
E-pos: kobus@ngweltevreden.co.za
