Unieke Dagkonferensie: MISSION SHAPED CHURCH. Biskop Graham Gray

Druk-weergaweSend by emailPDF version
2011-06-10 09:00
2011-06-10 15:30
Africa/Johannesburg

Prof Nelus Niemand nooi u vriendelik uit na ’n konferensie met die titel "Mission shaped Church"

Spreker     :     Biskop Graham Cray van "Fresh Expressions."

Biskop Graham Cray is die outeur van die boek “Mission shaped Church” en lei die Anglikaanse Kerk in Groot-Brittanje se aksie “Fresh Expressions.”  Hy is een van die wêreld se innoverendste denkers oor die kerk en deel sy praktiese ondervinding in Kerkplanting en vernuwing in "Fresh Expressions."

Kom dink vars en nuut oor die kerk. Die Konferensie word aangebied om gemeenteleiers, predikante en pastore te help om na te dink oor die uitdagings wat die kerk in ons tyd moet hanteer.

  • Datum     :     10 Junie van 09:00 to 15:30
  • Lokaliteit    :     NG Gemeente Weltevreden, Corneliusstr 1140, Weltevredenpark.
  • Bespreek by:    admin@ngweltevreden.co.za of 0114755510.
  • Koste:   R100.

Navrae:
Prof. Nelus Niemandt (082 451 1670)
Dr. Willem Pretorius (083 560 6668)
Ds. Hettie Wessels (083 254 6833)

Die konferensie word aangebied deur die Departement Godsdiens- en Sendingwetenskap van die Universiteit van Pretoria, die Anglikaanse Kerk, die NG Gemeente Weltevreden en die Noordelike Sinode van die NG Kerk.

Om nog meer detail hieroor te bekom, klik gerus hier en teken aan op Facebook. Dan sal u volle besonderhede kan lees en ook aandui of die geleentheid wil bywoon.

Lees ook die aangehegte advertensie in dié verband.

 

Aktiwiteite

Lees eersAttachmentSize
Graham_Cray_advertensie.jpg
Graham_Cray_advertensie.jpg49.69 KB