Aflospredikers
Die volgende leraars is beskikbaar vir afloswerk in die Sinode Hoëveld soos telkens aangedui word teenoor hul naam.
| Predikant | Kontak Besonderhede |
| Ds. De Wet Lourens (Emeritus) Woon in Parys OVS maar is beskikbaar vir prediking in Sinode Hoëveld. |
(056) 817-6824 of 082 9229 438 |
| Ds. Hennie Maré (Emeritus) Woon in BIRCHLEIGH en is beskikbaar vir optredes in Sinode Hoëveld. |
(011) 396-1225 of 082 492 1353 |
| Ds. Johan Marais (Emeritus) Ekurhuleni/Oos-Rand |
(011) 391-4671 072 of 421 3593 |
| Ds. Kosie Loots (Emeritus) Johannesburg, Oos-Rand, Wes-Rand |
(011) 792-9087 of 083 654 7678 |
| Ds. JT (Tertius) du Preez (Emeritus) Woon in Pretoria maar is bereid om in gemeentes in Sinode Hoëveld te preek. |
(012) 345-2430 of 082 896 8226 |
| Ds. JA (Jasper) Nel (Emeritus) Benoni-Noord en Oos-Rand |
(011) 849-9571 of 078 765 4264 |
| Dr. RJ (Dolf) de Beer (Emeritus) Woon in Kemptonpark en is beskikbaar vir aflosdienste. |
(011) 975-1381 of 082 820 4192 |
| Ds. Pieter Buckle (Emeritus) Beskikbaar vir preke in Oos-Rand en Mpumalanga Hoëveld. |
(013) 661-2080 Foon / Faks 083 301 7170 |
| Ds. GF (Gerrit) Henning (Emeritus) Beskikbaar vir preke. Woon in Kemptonpark. |
(011) 394-4455 of 082 437 5554 |
| Ds. Hennie van Wyk (Emeritus) Beskikbaar vir preke. Woon in Kemptonpark. |
(011) 976-9203 |
| Prop. Gert Hendrik Meyer (Gerrie) Proponent Het verlede jaar afgelos by NG Parkkruin. |
082 827 3350 of 082 457 0723 |
| Ds. Johan Gräbe (Emeritus) Beskikbaar vir prediking in Sinode Hoëveld. |
(012) 653-1325 of 083 400 8761 |
| Ds. PH (Pedri) Coetzee Beroepbaar Area: Ekhurhuleni /Oosrand. |
(011) 394-7789 of 083 456 9032 |
| Dr. Dirkie de Wet (Emeritus) Sal preekbeurte aan die Oos-Rand waarneem. |
(011) 913-4143 of 072-844-8073 |
Indien u emeriteer of 'n gelegitimeerde proponent of Tentmaker Predikant is, wat bereid is om aflosdienste te lewer in gemeentes, kontak ons gerus om u naam en besonderhede hierby by te voeg.
Groetnis,
Dr. Gideon Kok
