Protokol vir die Aanmelding van Verwaarloosde en Mishandelde Kinders
Die SKDB het besluit dat daar leiding gegee moet word ten opsigte van die hantering van die aanmelding van sake waar verwaarlosing en mishandeling van kinders onder predikante se aandag kom. Hierby aangeheg vind u die Protokol daarvoor.