Achterbergh Jubelfees 23-26 September 2010

Druk-weergaweStuur na 'n vriendPDF version
2010-09-23 00:00
2010-09-26 23:59
Africa/Johannesburg

 

 

  • Kom herdenk, geniet en jubel saam met ou bekendes ... en bring ook almal saam wat lus het om te jubel oor ons erfenis in Christus!
  • ’n Feestelike program is beplan.
  • Kom vir ’n dag of vir die hele naweek! Kom vier FEES!

Dis Jubelfees op Achterbergh!

Om die nodige inligting te kry en reëlings te tref, SKAKEL ASSEBLIEF:
Haniki Kasselman,  011-678-7679 of 083 263 0427
hanka@absamail.co.za
of stuur ’n faks na 086 564 0938