SKDB KONFERENSIE – 11 SEPTEMBER 2010 -TEMA : ARMOEDE – VAN VERLEENTHEID NA GELEENTHEID...
SKDB KONFERENSIE – 11 SEPTEMBER 2010 -TEMA : ARMOEDE – VAN VERLEENTHEID NA GELEENTHEID...
SPREKER : Ds De la Harpe Le Roux van Bloemfontein
Geagte Broer/Suster
U word hartlik uitgenooi na ons volgende Konferensie.
Plek : NG Gemeente Birchleigh, H/v Olienhout en Mopani straat
Datum: 11 September 2010
Tyd : 08:00 vm – 13:00 nm (Registrasie vanaf 7h00vm)
Bespreek : Teen 23 Augustus 2010
Koste : R75.00 met middagete / R35.00 sonder middagete
Kontak : Me. Ester Venter
(011) 975-8220/ e-pos skdbstvl@mweb.co.za
Ons almal is op die een of ander wyse betrokke by die tema “Armoede – van verleentheid na geleentheid …….”
Vandaar hierdie ope uitnodiging aan gemeentelede. Moedig u gemeentelede, leraar(s) en alle belangstellendes aan om die konferensie by te woon.
Die inskrywingsvorm is te kry by me Ester Venter skdbstvl@mweb.co.za. Ons sal dit waardeer indien u dit vir ons so spoedig moontlik kan terug stuur nie later as 23 Augustus 2010.
Vriendelike groete
Mnr Louis Nortje
VOORSITTER – VOORSETTINGSKOMMISSIE
SKDB, Sinode Hoëveld
