SKA Algemene Jaarvergadering op 22 November 2010
2010-11-22 10:00
2010-11-22 16:00
Africa/Johannesburg
Graag herinner ons u dat die Algemene Jaarvergadering van die SKA gehou sal word op Maandag 22 November 2010 om 10:00.
Teken asseblief die bogenoemde datum in u dagboek aan.
Baie dankie,
Natassja Erasmus
Sinode Hoëveld
Tel: 011 975 8220 Faks: 011 975 4889 / 086 510 1091
E-pos: koordineerder@ngkhoeveld.co.za Web: www.kerkweb.org
