ABRAHAM KRIEL KINDERSORG – MAKIETIE 2010 – 04 SEPTEMBER 2010
2010-09-04 05:00
2010-09-04 14:00
Africa/Johannesburg
Die 108ste Verjaarsdagfeesviering van Abraham Kriel Kindersorg word op 4 September 2010 gevier met ’n groot Makietie!
Tyd : 10:00 – 14:00- Plek : H/v Kamp & Mareestrate, Paarlshoop
- Wat om te verwag: ’n Fees en pretdag vir ons kinders
- Wat kan u nou al doen? Borg ’n kind vir R100 asseblief.
Onthou - Ons kan nie hul verlede verander nie, maar wel hul toekoms!
Kontakpersoon: Mathilda Myburgh (011) 839 3058 of by mathilda@abrahamkriel.org
