Bediening aan Seniors: Geleenthede tot dienslewering
Tydens ’n SKDB werkswinkel waar lidmate uit verskeie gemeentes betrokke was, is besin oor ouerwordende lidmate se behoeftes.Die inligting is verwerk en voorbeelde van suksesvolle dienste wat reeds deur gemeentes aan ouer lidmate gelewer word, is geïdentifiseer.Die resultate word by hierdie berig aangeheg in MS Excel Formaat sodat u dit gemaklik kan aflaai vir verdere gebruik.
Groete,
Frans Swanepoel.
