Lys van Aflospredikers
Hier volg 'n lys van aflospredikers wat beskikbaar is om te preek in die gebied van die Sinode Hoëveld of soos aangedui teenoor hul name.
| Naam | Status | Omgewing | Telefoon | Selfoon |
| Dr. Tienie Strydom |
’n Voormalige dosent aan die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van die Vrystaat verhuis in Desember 2011 na Johannesburg en stel homself beskikbaar aan enige gemeente in Johannesburg vir enige kontrakpos of vir ’n deeltydse pos. |
Johannesburg Omgewing | 0832168147 | |
| Ds. Ernst Zeelie | Beroepbare Predikant | Woon in Boksburg. Beskikbaar vir diens in die hele Sinode Hoëveld | 0823779677 | |
| Ds. De Wet Lourens | Emeritus | Woon in Parys OVS maar is beskikbaar vir prediking in Sinode Hoëveld. | 0568176824 | 0829229438 |
| Ds. Hennie Maré | Emeritus | Woon in BIRCHLEIGH en is beskikbaar vir optredes in Sinode Hoëveld. | 0113961225 | 0824921353 |
| Ds.Johan Marais | Emeritus | Ekurhuleni/Oos-Rand | 0113914671 | 0724213593 |
| Ds. Kosie Loots | Emeritus | Johannesburg, Oos-Rand, Wes-Rand | 0117929087 | 0836547678 |
| Ds. JT (Johan) du Preez | Emeritus | Woon in Pretoria maar is bereid om in gemeentes in Sinode Hoëveld te preek. | 0123452430 | 0828968226 |
| Ds JA (Jasper) Nel | Emeritus | Benoni-Noord en Oos-Rand | 0118499571 | 0787654264 |
| Dr RJ (Dolf) de Beer | Emeritus | Woon in Kemptonpark en is beskikbaar vir aflos-dienste | 0828204192 | |
| Ds. Pieter Buckle | Emeritus | Beskikbaar vir preke in Oos-Rand en Mpumalanga pieter@woodfit.co.za |
0136612080 | 0833017170 |
| Ds. GF (Gerrit) Henning | Emeritus | Beskikbaar vir preke. Woon in Kemptonpark | 0113944455 | 0824375554 |
| Ds. Hennie van Wyk | Emeritus | Beskikbaar vir preke. Woon in Kemptonpark | 0113944943 | |
| Prop Gert Hendrik Meyer (Gerrie) | Proponent | Het verlede jaar afgelos by NG Parkkruin | 0828273350 | 0824570723 |
| Ds. Johan Gräbe | Emeritus | Beskikbaar vir prediking in Sinode Hoëveld | 0126531325 | 0834008761 |
| Ds. PH (Pedri) Coetzee | Beroepbaar | Ekurhuleni /Oos Rand | 0119660917 | 0834569032 |
| Dr. Dirkie de Wet | Emeritus | Sal preekbeurte aan die Oos-Rand waarneem | 0119134143 | 0728448073 |
| Ds Willie Kloppers | Emeritus | Pretoria en omgewing | 0124601416 | 0845850224 |
| Ds. Pieter Niemann | Beroepbaar | 200 Km radius van Kempton Park. pieterniemann@telkomsa.net |
0113946238 | 0833790360 0725999787 |
| Dr. Willem Saunderson | Afgetree in 2008. Deeltydse pastorale hulp in NG Weltevreden | Beskikbaar vir preekbeurte, vakansie-aflos, ens. Woon in Honeydew Manor, Roodepoort. | 0836579828 | |
| Prop. Rudolph Scharneck | Het Desember en Januarie in Duitsland navorsing gedoen vir verdere studies, maar is vanaf 29 Januarie weer terug in die land. | Tot hy 'n aanstelling by 'n gemeente gekry het beskikbaar om af te los by enige gemeente en preekbeurte waar te neem. rudolphschar@gmail.com |
0741259327 |
