SDK Portefeuljes en Kommissies
FUNKSIONERING VAN DIE SINODALE WERKSAAMHEDE
Die Sinodale Dienskommissie gee uitvoering aan opdragte wat die Sinode aan hom gee en sal in die volgende jaar veral aandag gee aan die behoeftes van gemeentes, lidmate en predikante met inagneming van ons VIER STRATEGIESE FOKUSAREAS.
Die werksaamhede word deur die volgende kommissies/komitees behartig:
- Sinodale Dienskommissie (SDK)
- Sinodale Regskommissie (SRK)
- Sinodale Ouditkomitee (SOK)
- Sinodale Kommissie vir Fondse (SKF)
- Sinodale Kommissie vir Diensverhoudinge (SKDV)
- Sinodale Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid (SKDB)
- (Sinodale) Beleggingskomitee (BK)
- Sinodale Bateskomitee (SBK)
- Beheerliggaam van Achterbergh Kamp- en Konferensiesentrum (BAKKS)
PORTEFEULJES:
- Portefeulje Ekumene
- Portefeulje Ontwikkeling van Missionêre Kerk
- Portefeulje Predikante Begeleiding
- Portefeulje Sinodale Hulpbronbestuur
- Portefeulje Sinodale Hulpbronbestuur - Trustees van Predikante Pensioenfonds
- Portefeulje Versorging en Genesing
