SDK Portefeuljes en Diensgroepe
FUNKSIONERING VAN DIE SINODALE WERKSAAMHEDE
Die Sinodale Dienskommissie gee uitvoering aan opdragte wat die Sinode aan hom gee en sal in die volgende jaar veral aandag gee aan die behoeftes van gemeentes, lidmate en predikante met inagneming van ons VIER STRATEGIESE FOKUSAREAS.
Die werksaamhede word deur die volgende Portefeuljes en hul diensgroepe behartig:
- Portefeulje Eenheid en Samewerking tussen Kerke - Diensgroep Ekumene
- Portefeulje Kontekstuele Bediening - Diensgroep Jeug
- Portefeulje Kontekstuele Bediening - Predikantebegeleiding en Leierskap
- Portefeulje Kontekstuele Bediening - Diensgroep Vrouelidmate
- Portefeulje Missionêre Kerk - Diensgroep Luisterseisoen
- Portefeulje Missionêre Kerk - Diensgroep Gestuurdheid
- Portefeulje Missionêre Kerk - Diensgroep Getuienis
- Portefeulje Sinodale Ondersteuningsdienste - Diensgroep Kommunikasie
