Achterbergh: Ontspanning

Druk-weergaweStuur na 'n vriendPDF version

« Terug na Achterbergh Kampterrein »

Daar is oorgenoeg ruimte vir spanspele, wandelings op die terrein, bergklim, of mens kan sommer maar net in een van die pragtige sitkamers sit en die uitsig op die natuur geniet en ontspan. Daar is twee swembaddens, ’n koue en ’n binneshuise warm swembad. Laasgenoemde sal binnekort voltooi wees.