Achterbergh: Eetsale

Druk-weergaweStuur na 'n vriendPDF version

« Terug na Achterbergh Kampterrein »

Daar is goed toegeruste kombuise en goed gekwalifiseerde personeel wat daarin werk by elkeen van die kampterreine.

Die Retraitehuise se besoekers kan in die kampeterrein kombuise eet of hulle kan kies om self kos te kook, aangesien die retraitehuise toegerus is met alles wat nodig is om jou eie kos te maak!

Op versoek kan ontbyt of aandete selfs langs die swembad bedien word. ’n Baie aangename ervaring in somersmaande.