Achterbergh: Lesinglokale

Druk-weergaweSend by emailPDF version

« Terug na Achterbergh Kampterrein »

Elkeen van die Kampterreine beskik oor goed toegeruste lesinglokale met genoeg elektriese muurproppe om vir al die rekenaars, proxima’s, oorhoofse projektors, ensovoorts, voorsiening te maak.

Die lokale is so geleë dat daar tegelyk lesings aangebied kan word, sonder dat die verskillende konferensiegangers mekaar kan steur.