Kruis-en-Dwars Aflaaibare Dokumente
Corruption Watch (CW), ’n organisasie wat sigbare slaankrag wil gee aan korrupsiebestryding, het die groenlig gekry van prominente kerkleiers soos die NG Kerk se algemene sekretaris en een van die vise-presidente van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK), dr Kobus Gerber. Lees hiervan en veel meer in die Kerkbode van 03 Februarie 2012.
Kom kuier saam met LIG By Willie en Natasha Joubert en hul babatjie Lizay wat op 23 Augustus gebore is. Lees ook oor Gentlemean - nodig of oorbodig? Irma Joubert: 'n kop vol hartstories; Ons huwelik ...; Telebemarking: Waar kry hulle my nommer? Pa in die kraamsaal - wat om nie te doen nie; Tem tienertantrums;
Klimrame - kies slim vir klouter en spring; en nog vele meer in die LIG van Desember/Januarie 2012
Die Storie vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.



