Kerkbode 3 Februarie 2017

Kerkbode van 3 Februarie vertel ...

...‘n verhaal van hoe die gemeenskap in Worcester op ‘n omvattende wyse betrokke is by die ondersteuning van vroeë kinderontwikkeling. Dit begin by boere wat groente skenk aan sentrums vir vroeë kinderontwikkeling en dit gaan tot by opgeleide kokke wat daarmee kos maak vir kinders wat dit nodig het.

Lees ook hoe die NG gemeente Lynnwood omgee vir die omgewing, hoe Wellington se moedergemeente help dat kinders op pad skool toe, veiliger is op die paaie, en hoe jong dominees in die Wes-Kaap met ‘n internskap in die bediening ingelei word.

Kerkbode gesels met twee mense wat by die fakulteit teologie in Stellenbosch aangestel is.

Jan Lubbe wonder oor Andrew Murray by die honderdste herden king van sy sterfdag.

Lees ook ‘n getuienis van ‘n boer wat gebid het vir reën.

2017.02.03

Deel hierdie met iemand

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Maart-uitgawe


2017.03

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
24 Februarie 2017

 

2017.02.24