Brugpredikante

Brugpredikante is predikante wat spesiaal opgelei word om gemeentes wat 'n predikantsvakature ervaar vir 'n kort periode te begelei en die oorgang na 'n nuwe situasie te help hanteer. Die tydelike aanstelling van 'n opgeleide brugpredikant word gedoen onder toesig van die Ring en volgens die Riglyne van die Brugbediening van die Algemene Sinode. Vir meer inligting kan die sinodale kantore geskakel word.

Hiermee ʼn naamlys van beskikbare brugpredikante:

Naam:   Ds Bennie Brink Naam:   Ds Hennie van den Heever
Status:   Emeritus Status:   Emeritus
Omgewing:   Albertinia - radius van 200km Omgewing:   KZN-omgewing
Tel / Sel:   082 337 5458 Tel / Sel:   082 834 1210
E-pos adres:   Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  E-pos adres:   Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Naam:    Dr Louis Louw Naam:   Ds Anton Doyer
Status:    Emeritus Status:    Emeritus  
Omgewing:   Pretoria-omgewing Omgewing:   Mpumalanga
Tel / Sel:    072 461 6633 Tel / Sel:    082 623 9246
E-pos adres:    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. E-pos adres:    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Soek

LiG Tydskrif

 Lees in LiG se November-uitgawe

2018.11

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
2 November 2018

 2018.11.02