Sondag vir bewusmaking van persone met gestremdheid - 28 Augustus 2016

“Ek wens ek kan voel dat ek regtig behoort tussen die mense in die kerk – soos al die ander wat daar ʼn rol speel. Ek beleef egter meesal dat mense fokus op my beperkinge en my nie ʼn kans gun om ook my gawes met hulle te deel nie. Omdat ek ʼn rolstoel gebruik, dink hulle ek kan nie myself help nie, en ook niemand anders nie” – Daniël, ʼn jongman na ʼn motorongeluk.

Lees verder: Sondag vir bewusmaking van persone met gestremdheid - 28 Augustus 2016

Algemene Sinode Kerkorde 2015

Kliek hier vir die Kerkorde van die Algemene Sinode 2015.

Neem asseblief kennis dat die Kerkorde 2015 reeds vanaf 13 Januarie 2016 van toepassings was met die publikasie van  die Handelinge.

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Desember-uitgawe

2017.12

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
1 Desember 2017

 2017.12.01