Predikantebegeleiding

Hierdie portefeulje gee hoofsaaklik aandag aan dienende en afgetrede leraars.

Portefeuljeleier: 

Ds JS (Kobus) Sandenbergh, Posbus 73040, Fairland 2030, tel 011 475 1474, sel 082 451 1671, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

Diensgroepe

DIENSGROEPE VIR:

BEDIENINGSTEUN waaronder val:


MENTORSKAP sorg vir die mentoropleiding van leraars en die vestiging van mentorverhoudings tussen leraars onderling.

Sameroeper: Ds CA (Corneil) du Plessis, Posbus 1481, Alberton 1450, tel 011 907 6785, sel 082 772 8630, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


PREDIKANTE-WEGBREKE bied aan leraars geleentheid om op ’n spesiale manier weg te breek, te ontspan en daarna met nuwe energie en vol bedieningsvreugde na hulle gemeentes terug te keer.

Sameroeper: Ds A (André) Kloppers, tel 011 683 3569, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., sel 082 465 8215


SPIRITUALITEITSVORMING lewer dienste aan alle belangstellende leraars ten opsigte van spiritualiteitsvorming.

Sameroeper: Ds HS (Elise) Klut, tel 011 726 1724, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., sel 082 4582014


SELFSORG: Ds Sarel Dry, tel 017 7780203, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en ds Derick Claassens, tel 016 341 2720, e pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., sel 082 829 8457


SPANONTWIKKELING EN MOBILITEIT gee onder andere aandag aan ondersteuning van leraars ten opsigte van standplaasverwisseling, induksie in nuwe gemeentes, jong leraars wat nuut is in die bediening.

Sameroeper: Ds CA (Corneil) du Plessis, Posbus 1481, Alberton 1450, tel 011 907 6785, sel 082 772 8630, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


EMERITI gee aandag aan afgetrede leraars en hulle gesinne.

Verteenwoordiger: Ds A (Abrie) van Wyk, sel 082 388 1905, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en

Voorsitter van die Emeritiforum: Dr RJ (Dolf) de Beer, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., sel 082 820 4192


FASILITERING bied fasiliteringsdienste aan vir leraars en gemeentes.

Sameroeper: Ds JS (Johan) Conradie, tel 011 6823006, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., sel 083 788 1239

Vrouelidmate

VROUELIDMATE gee aandag aan die unieke behoeftes van vrouelidmate in die sinodale gebied.

Sameroeper: Me M (Mariette) van Eeden, tel 013 665 1957, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., sel 083 380 0710

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se Mei-uitgawe


2017.05

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
21 April 2017

 

2017.04.21