Sinodale Dienskommissie (SDK)

Die SINODALE DIENSKOMMISSIE (SDK) bestaan uit:

Die Dagbestuur plus ses Portefeuljeleiers en drie verkose Kerkraadslede sowel as Ex Offico lede wat sittingsreg op die SDK het met ’n adviserende stem in terme van KO Art 35.2.1.1.

Die Sinodale Dienskommissie gee uitvoering aan opdragte wat die Sinode aan hom gee en sal in die komende jare veral aandag gee aan die behoeftes van gemeentes, lidmate en predikante met inagneming van ons vier strategiese fokusareas. Die werksaamhede word deur die volgende Portefeuljeleiers, Kommissies en Diensgroepe behartig: Die volgende Portefeuljes en Diensgroepe gee veral aandag aan die behoeftes van gemeentes, leierskap, jongmense en predikante, naamlik Predikante Begeleiding en Ontwikkeling van ’n Missionêre Kerk.

Moderatuur/Dagbestuur

Hugo fotoVoorsitter: Dr HH (Hugo) van der Linde, Posbus 7032, Bonaeropark 1622, tel 011 396 2664/011 973 4916, sel 082 338 6458, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

Andre-BartlettOndervoorsitter: Dr AL (André) Bartlett, Posbus 95576, Grantpark 2051, sel 083 274 5745, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.">

DanzfussTTheoAktuarius: Ds T (Theo) Danzfuss, Posbus 13027, Witfield 1467, tel 011 826 1394, faks 086 682 5887, sel 082 925 0174, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bertus KoortsSkriba: Dr AS (Bertus) Koorts, Posbus 1044, Aston Manor 1630, tel 011 975 8220, faks 086 614 9650, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Portefeuljeleiers

DIENSGETUIENIS:  Dr JS (Johan) Botha, Posbus 8009, Edleen 1625, tel 011 976 5128, sel 083 785 6056, faks 086 550 1433, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

EKUMENE:  Dr C (Christo) Naudé, Posbus 1648, Pinegowrie 2123, tel 011 782 2440, sel 082 785 1106, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

JEUG- EN GESINSBEDIENING:  Ds GJPJ (Gert) van der Merwe, Posbus 5059, Boksburg-Noord 1461, tel 011 849 8888, sel 074 885 6315, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

ONTWIKKELING VAN 'N MISSIONALE PRAKTYK EN TEOLOGIE:  JJ (Jannie) McDuling, Posbus 75072, Garden View 2047, 082 203 9111 (h), 071 699 9746 (k), sel 083 412 5925, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

PREDIKANTE BEGELEIDING: Ds JS (Kobus) Sandenbergh, Posbus 73040, Fairland 2030, tel 011 475 1474, sel 082 451 1671, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

SINODALE HULPBRONNEBESTUUR: Ds DS (Danie) Oosthuizen, Posbus 6011, Homestead 1412, tel 011 828 6106, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kerkraadslede

Oudl Mnr C (Christo) du Plessis, sel 082 870 4641, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Oudl Me A (Alta) Visser, sel 082 979 3959, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Oudl Me IP (Elna) Schoeman, tel 013 665 7700, sel 082 388 1004, e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Gebruikers

Soek

LiG Tydskrif

 

Lees in LiG se September-uitgawe


2017.09

Kerkbode

Lees in die Kerkbode van
11 Aug 2017

 2017.08.11