Gebeure

« Sondag September 12, 2010 »
So
Begin: 2010-09-12 00:00
Eindig: 2010-09-12 23:59

U is bewus van die Nuwe Hart Stigting se ywer om mee te werk aan die herstel van moraliteit in Suid Afrika.

In die verlede het drie strategiese waardes te wete eerlikheid, medemenslikheid en verantwoordelikheid agtereenvolgens aan die orde gekom. Gemeentes regoor ons land het by daardie geleenthede gemeentelede opgeskerp oor die implikasies van die onderskeie waardes op alle terreine van die lewe.

Soos genoem is selfbeheersing nou aan die beurt.

Die nuutste Nuwe Hart Publikasie met uitnemende preekstof (nie minder nie as 30 artikels en bydraes) bereik u eersdaags.