Tuisblad
NGK ALG SINODE BESLUITEREGISTER
Die Besluiteregister van die Algemene Sinode se sitting
van Oktober 2011 kan op ons web gelees word.
Vir u gerief is uittreksels van verskillende belangrike sake
gemaak en die bylaag, voorstelle en besluite daaroor saam gegroepeer.
Kliek gerus op hierdie skakel en gaan lees meer.
OM HIERDIE VOORBLADBROKKIE TE "PAUSE" - PLAAS U KURSOR DAAROP,
DAN SAL DIT STIL STAAN EN KAN U KEUSES DAAROP UITOEFEN
Welkom

Welkom by die Webtuiste van NG Sinode Hoëveld. Ons waardeer u besoek.
U sal hier heelwat nuus, ander inligting, interessante artikels,
opleidingsmateriaal en wie weet wat nog alles, vind.
Ons vertrou u sal die reis deur ons webblad geniet!
OM DIE BROKKIES WAT HIER VERSKYN TE "PAUSE", PLAAS NET U MUIS SE KURSOR OP DIE BERIG!
Moderamen 2012

Sinodesitting 2012
Die 20 ste Sinodesitting
van NG Sinode Suid-Transvaal
(Sinode Hoëveld) het suksesvol afgeloop.
Die Notulestukke van die betrokke
Sinodesitting kan hier afgelaai word.
Kruis-en-Dwars Argiewe
Om die nuutste en ook vorige uitgawes
van Kruis-en-Dwars te lees of
volledig af te laai in PDF-Formaat
kliek hier.
Jongste Nuus
Kyk na die boonste donkerblou gedeelte van die skerm en al die oortjies daarop.
- Kliek op die oortjie en dit neem u na die berigte wat daaronder sorteer.
- Klik op die Nuus-oortjie in blou hierbo (3de oortjie van regs) en gaan lees gerus die jongste Nuus vir ons Sinode.
Kyk na die Blokkies links.
- Onder die "Op die Kalender" vind u gebeure wat in die volgende paar dae gaan plaasvind. Kliek op die kalender ikoon daaronder en dan kom u uit by die Sinodale Kalender. Daar kan u op enige datum klik en lees wat op daardie dag gaan gebeur in die Sinode (dit wat gerapporteer is).
- Onder die opskrif "Hoëveld Nuus" word die nuutste artikels wat op die web geplaas is.
|
Neem asseblief hiermee kennis dat die Koördineerder van Sinode Hoëveld voortaan vir die saamstel van die Sinodale nuusbrief, Kruis-en-Dwars, verantwoordelik is. Sy neem die taak oor by Dr Gideon Kok wat dit die afgelope byna 10 jaar lank behartig het.
|
Lyn van Rooyen laat weet: "CABSA se erediens riglyne en ondersteunende materiaal vir “AIDS Candlelight Memorial Sunday”, wat hierdie jaar op die 20ste Mei herdenk word, is nou op die CABSA webblad beskikbaar in Afrikaans en Engels."
|
|
Die Suider-Afrikaanse Assosiasie vir Pastorale Werk (SAAP) bied op Saterdag 26 Mei 2012 ‘n seminaar aan by Waterkloof Baptistekerk, Cygnusstraat 294, Waterkloofrif x2, Pretoria. Bekende sprekers wat sal optree is: Die Adjunk-Minister van Gesondheid, Dr Gloria Marsay en Dr Tertius Erasmus.
|
NG Kempton Park Oos bied aan die begaafde sanger, Du Preez Stoltz saam met sy sangmaat, Riaan en eggenote Jana.
|
|
Ds Kobus Sandenbergh het tydens die Sinodesitting die Sinode ingelig oor gereelde gesprekke wat ons vir predikante gaan hou oor spirituele ontwikkeling. U word hiermee vriendelik uitgenooi na die eerste sodanige geleentheid. Lees meer om verdere besonderhede te verkry.
|
Hier vind u die notules van die afgelope 20ste Sinodesitting van die Sinode van Suid-Transvaal (Sinode Hoëveld) wat plaasgevind het van 17-19 April 2012 te Alberton Burgersentrum.
|
|
Die digitale weergawe van Kerkbode (wat nie verwar moet word met Kerkbode-aanlyn nie) kan op ’n rekenaar, iPad, iPhone Android Smartfoon of ’n tablet afgelaai word teen ’n intekenfooi van R240,00 per jaar.
|
Proff Nelus Niemandt en Johan Janse van Rensburg was op Sondagaand, 22 April, in gesprek met mekaar oor die ontluikende kerk op RSG se Kruis en Dwars godsdiensprogram. Johann Symington was die gespreksleier.
|
|
Ons kantoor het die afgelope tyd heelwat navrae ontvang oor die formaat van egskeidingsbevele wat tydens die registrasie van huwelike aanvaar word as bewys van egskeiding. Hieroor het die Departement van Binnelandse Sake (DBS) se hoofkantoor in Pretoria verlede week (na verskeie navrae) reageer.
|
Verskillende leraars van die NGK-Familie in KwaZulu Natal het aan hierdie reeks meegewerk. Die Pinksterreeks is ‘n inisiatief van die Verengde Diensgroep Diens en Getuienis, in samewerking met Christelike Lektuurfonds.
|
Op die voorbladartikel word aandag geskenk aan die feit dat soveel jong proponente steeds sonder beroep sit, bykans 6 maande na hul legitimasie en die uitdagings wat dit stel aan die proponente sowel as aan die kerk.
Dit is glad nie vreemd vir Jo da Silva om iewers in ’n winkelsentrum deur ’n kwaai televisiekyker voorgekeer en sleggesê te word nie. Gita, die karakter wat sy in 7de Laan vertolk, is immers ’n gehate vrou wat nie net vyande ín die sepie het nie, maar ook onder baie kykers van dié gewilde TV-storie. Die ergste wat al met Jo gebeur het, was toe ’n vrou op haar afgestorm, haar gespoeg en uitgeskel het vir ’n Satanskind. Dit alles voor die oë van haar dogter, Caitlin.
Die Christen-ateïs: Om in God te glo, maar te leef asof Hy nie bestaan nie. Craig Groeschel moes ná tien suksesvolle jare in die bediening die pynlike selferkenning maak: Hoewel hy in God geglo het, het hy sy kerk gelei asof God nie bestaan nie.









